Successfully reported

Nature's Charm

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anrie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Mariet het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer! Heerlik gebly! Dis 'n pragtige, luukse plek wat soos huis voel. Ons was so welkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Heerlike wegbreekplek! Netjiese en gerieflike plek wat baie goed toegerus is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ongelooflik. Die nagapies is 'n groot verrassing gewees! Pragtige plek, baie diere gesien, gemaklik en goed uitgerus. Ons was bietjie vinnig op hulle met die bespreking, hulle het uit hulle pad gegaan om op bitter kort kennisgewing alles vir ons reg te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1205 Oribi Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614fa74e74d0252ab9884de8b9627b593d0decc6b5a10a2e39088f2ea0050710cb7c5dba9ede47b243786f744700e378f077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1205 Oribi Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3583153 31.7649352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang