Nature's Edge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 389 St George's Street, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R3 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Nature's Edge is aan die voet van die Tuinroete in Nature's Valley geleë en is een van die mees gesogte stranddorpies aan die Weskus.
Dié kothuis bied selfsorgverblyf en is in 'n pragtige, rustige omgewing. Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die oorblywende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 2 badkamers, een met 'n stort, wasbak en 'n toilet en die ander een het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met satellietkanale.
Daar is buite-sitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 389 St George's Street, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 389 St George's Street, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang