Successfully reported
+16

Nature's Gem

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Klipheuwel Street, Aalwyndal, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nature's Gem is aan die buitewyke van Mosselbaai in Aalwyndal geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Hierdie skilderagtige ligging bied 'n asemrowende see-uitsig oor Mosselbaai en die Outeniekwaberge. Aalwyndal is 'n rustige area wat 'n gevoel van op die platteland bied, maar tog is dit gerieflik naby vir maklike toegang tot die dorp.

Die eenheid is gekoppel aan die hoofhuis, maar het sy eie privaat ingang. Die eenheid bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n en suite-slaapkamer, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. In die leefarea is 'n kinderslaapbank met slaapplek vir 2 kinders.

Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV en 'n gemaklike rusbank. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die eenheid het sy eie privaat stoep met sitplek. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Klipheuwel Street, Aalwyndal, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nature's Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Klipheuwel Street, Aalwyndal, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88fe5655bb4c32b0929214e02048bb3c6206c176c6ad85a32844273c032c2e7c9efcb8717d1896b1a599933d748b97dbcae1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 9 Klipheuwel Street Aalwyndal 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.148733407494 22.070699714121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang