Natures Way Forest House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R102, Portion 2 of Farm The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie selfsorg-dubbelverdiepingboshuis is geleë in die Hebron Privaat Natuurreservaat en bied privaatheid en rustigheid, omring deur inheemse woude. Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, terwyl die derde slaapkamer, wat in die solderarea geleë is, 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir ekstra gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n knus kaggel, 'n TV met DStv-kanale, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Deure lei na 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Parkering is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die woud verken, voëlkyk geniet en plaaslike wildlewe sien. Staproetes is beskikbaar in die reservaat, en ligte maaltye en varsgebak word daagliks bedien by die nabygeleë Natures Way Plaasstalletjie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R102, Portion 2 of Farm The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R102, Portion 2 of Farm The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang