Successfully reported

Nauntons Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ramesh S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very nice! It was amazing, nice, quiet, and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal weer daar bly. Goeie, vriendelike diens. Heerlike aandete en ontbyt. Ons het 2 hondjies by ons gehad, dus 'n kamer met 'n buitedeur gekry wat wonderlik gewerk het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beautiful and quiet. Wonderful place to spend the night on our way through SA. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna K
1 nag
4.8
Apr 2025

Heerlike verblyf! Ek en my moeder het 'n baie aangename verblyf gehad. Hoegenaamd geen klagtes nie. Baie groot keuse spyskaart vir ontbyt, absoluut heerlik. Pragtige gastehuis, baie netjies. Sal graag weer wil besoek indien in Ladysmith moet oornag. Baie dankie aan al die vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wes
Nauntons Guest House
Goeie Dag Elna, Baie dankie vir die terugvoering van julle verblyf hier by ons. Dit was vir ons 'n plesier om julle te kon huisves, en sien uit daarna om julle weer te sien. Baie groete Nauntons

Njabulo D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Super awesome. It was a very peaceful, relaxed and well-deserved break from the fast-paced city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retief B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Sorgvry verblyf. Alles was 100%. Linne was skoon en van hoë kwaliteit. Ruim kamer wat Baie lekker ingerig was en al die sport kanale is n groot pluspunt. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet K
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Feel good experience. Tasteful interior. Good food and service. Comfortable, tasteful rooms. Breakfast and dinner were delicious, good value. Friendly, supportive staff. Secure setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monya L
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Jul 2023

Die kuier kan opgesom word as 3-ster, maar die ontbyt was eersteklas. Dink nie ons 1ste of 2de kamer was regtig op standaard nie. Het dit met die bestuurderes opgeneem. Dink nie die diens met ontvangs was noodwendig verwelkomend nie, veral nadat ons 'n paar goedjies uitgewys het. Die bestuurderes het wel sekere goed reggestel. Die ontbyt was eersteklas.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zack E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Vinnige oornag en ontbyt op pad na vakansie. Gerieflike oornagplek. Baie skoon, veilig en perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

P.s. A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Lovely. My family and I were well cared for, it's a beautiful and peaceful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wes
Nauntons Guest House
Good Morning Argyrou Family. Thank you for your kind words and your amazing review. It was a great pleasure hosting your family at our Guest House. We look forward to having you stay with us again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newcastle Road (N11), Model Kloof, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MmY5ODcyLTkxNDctNGY0ZC05MmE1LTIzZDI4N2I4ODNmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Newcastle Road (N11) Model Kloof 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.521471607637 29.813895545616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang