Nautica 304
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 De Bakke Street, Nautica 304, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nautica 304 is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in De Bakke, Mosselbaai. Hierdie woonstel is op die derde verdieping geleë met pragtige see-uitsigte vanaf die balkon.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer met 'n see-uitsig is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die woonstel is beurtkragvriendelik en toegerus met 'n rugsteunkragtoevoer vir ligte en noodsaaklikhede.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Gaste kan maaltye geniet en ontspan in die sitarea wat 'n slim-TV met sekere DStv-kanale het. Van die sitkamer af lei 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gaste om te geniet.
Nautica 304 is net 1 km vanaf die strand, waar gaste doendinge soos visvang, branderplankry, swem, of op sonsondergangvaarte kan geniet. Mosselbaai het 'n verskeidenheid doendinge soos bergfietsry, voetslaan, stap en 4x4-roetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carolyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 De Bakke Street, Nautica 304, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica 304 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 De Bakke Street, Nautica 304, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang