Successfully reported
+25

Nautica 403

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Street, Nautica 403, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Nautica 403 is in 'n sekuriteitskompleks in Die Bakke, Mosselbaai, geleë en is 'n ruim selfsorgwoonstel met lieflike uitsigte oor die see.

Die woonstel is op die vierde verdieping geleë en is toeganklik met trappe en 'n hysbak, en bied slaapplek aan 5 mense. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elkeen van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is beskikbaar in die sitkamer vir 'n kind, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan wat 'n TV met sekere DStv-kanale het en oopmaak op 'n balkon wat met 'n etenstafel en braaigeriewe gemeubileer is.

Veilige parkeerplek word voorsien en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te gebruik.

Nautica 403 is 1 km van die strand af geleë vir visvang, branderplankry, swem of sonsondergangvaarte. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van bergfietsry, voetslaan, staproetes en 4x4-roetes, en 'n verskeidenheid besienswaardighede om te besoek.

Die woonstel het 'n tru-osmose-waterfilter. Daar is 'n omskakelaar wat krag aan die TV, Wi-Fi en sommige ligte verskaf tydens beurtkrag.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rudolf J
Gesin met tieners
5.0
Heerlike weg breek naweek. Moeite werd om daar te bly, alles is in die woonstel wat jy benodig. Binne en buite het jy die mooiste see-uitsig waar jy k...
Sien meer
Sep 2025
Kobie V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Uitstekende geriewe wat baie goed instandgehou word. Alles het vlot verloop en ons het baie lekker gekuier. Ek beveel Nautica 403 graag aa...
Sien meer
Aug 2025
Seth D
Gesin met klein kinders
5.0
A beautiful stay with amazing views. This is a gem of a place. Amazing and well set up. Truly a gem of a place and really makes you fee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Marcel Knoetze K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit het begin voel soos ons eie huis! Ek en my vrou was daar vir ons wittebrood en dit is een vir die boeke! Vreeslik lekker plekkie, baie naby aan ak...
Sien meer
Jul 2025
Elmarie S
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Wonderlike wegbreek gewees. Ons het Sondag in die reën aangekom in Mosselbaai en het twee sonskyn dae gehad, buiten 'n week later toe ons gery het....
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Terina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1 Bakke Street, Nautica 403, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 403 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Street, Nautica 403, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf18cd4ba9db1113f27ddf89aa92d875601facd883be29f3e8a539e30499c3c10d1b23200f2f6ecc66d2913491cde4ca1189d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 47 5 1 5 1 Bakke Street Nautica 403 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171520954524 22.122930297623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang