Nautica 501
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Bakke Street, Nautica 501, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nautica 501 is 'n selfsorgwoonstel in Die Bakke in Mosselbaai. Daar is slaapplek vir 4 gaste en woonstel het 'n see-uitsig.
Die woonstel is op die vyfde verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het en-suite badkamers. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank.
Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon. Daar is 'n gasbraai en rook is in die woonstel verbode.
Die kompleks het 'n hysbak, 24 uur-sekuriteit en 'n gemeenskaplike swembad. Beskutte parkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Mosselbaai bied verskeie doendinge, soos visvang, branderplankry, boortvaarte met sonsondergang, 4x4-, bergfiets-, voetslaan- en staproetes, valskermspring, winkels en meer. Die area bied verskeie besienswaardighede, soos die Garden Route Casino, die Cape St Blaise Lighthouse, en die Bartholomeu Dias Maritime Museum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Estrellita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Bakke Street, Nautica 501, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica 501 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Bakke Street, Nautica 501, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang