Nautilus 10
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Nautilus Avenue, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Nautilus 10 is in Stilbaai-Wes geleë en is stapafstand van die rivier en -mond af.
Die dubbelverdiepinghuis bied 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste verdieping bied 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte toilet deel. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed, terwyl die tweede kamer 'n koningingrootte-bed het.
Die grondvloer het 'n koningingrootte- en 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer. Daar is 4 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die ander slaapkamer. Die vierde slaapkamer bied ook toegang tot 'n balkon.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gebruik. Gaste kan ontspan in die groot leefarea wat 'n TV met DStv, 'n tafeltennistafel, asook ander speletjies het, en lei na 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai-area. Die eiendom is omhein en onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Stilbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos voetslaan in die natuurreservate en die palings voer by die Stilbaai Toerismeburo, of voëlkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Nautilus Avenue, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Nautilus Avenue, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang