Successfully reported

Nautilus Grove 11

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wynand W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Amazing unit with great value for money. Ons het hierdie plekkie ongelooflik baie geniet. Dit is vrek naby aan Uvongo beach geleë met 'n mooi uitsig oor die see. Dit was vir ons baie goeie waarde vir geld gewees, veral as jy kyk na wat jy alles kry. Ons het saam 'n 2de gesin gebly wat vriende van ons is, en die layout van die plekkie het net great gewerk. Daar is 4 slaapkamers, 2 met dubbel beddens en 2 wat 2 enkel beddens elk het. Een van die goed wat vir my uitgestaan het, was dat die plekke pretty much al die appliances het wat mens sal nodig hê. Dit het 'n yskas wat standaard kom met meeste plekke, maar dan is daar ook 'n box freezer wat 'n lekker ekstra was vir ons. Daar is dan ook 'n dishwasher, 'n washing machine en 'n tumble dryer! Die plek het regtig alles wat mens sal nodig hê en meer. Alles was netjies en skoon ook. Om die sleutels te kry en te drop was vinnig en maklik. 'n Paar notas wat ek sal noem om ander te help: die gebou het 3 vloere (excluding the basement parking), die unit is op die 2de vloer van die gebou. Die basement parking het trappe wat opgaan na al die vloere, maar vir die van julle wat nie trappe wil gebruik nie, daar is 'n 2de stel trappe met 'n elevator wat bietjie weggestek verder agter in die gebou, so julle kan maar net daai elevator gebruik, veral as julle baie goed het wat julle wil op en af dra. All in all sal ek beslis weer die plekke bespreek as hy beskikbaar is wanneer ek in daai area is. Ek kan niks fout vind met hierdie plek. Dankie baie dat ons by hierdie plekke kon bly, het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Windell M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Simply amazing, clean and worth your money. Our stay was amazing. I will recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia E
Kort verblyf
4.8
Des 2024

It was very nice and we enjoyed it very much. We had a lovely time in this apartment. It is very spacious and close to all amenities. The beach was also close enough and the weather was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Naby aan alles en gerieflik. Baie veilige verblyf naby aan die see. Die hele eenheid is baie prakties en het niks addisioneel nodig gehad nie. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique P
Kort verblyf
4.4
Sep 2023

Great location, provided all appliances for a comfortable stay. Lovely view and entertainment area for a braai. Lift for the elderly. Room for improvement would be communication from the host regarding check-in instructions and cleanliness. I had to call the host to get the check-in instructions on the 20 September. The linen smelt a bit musty, the apartment was a little dusty, and there was only one toilet paper in the apartment even though we booked an 8-sleeper for two days. There was no dishwashing liquid, ammonia, or furniture polish. There was no air diffuser or air fragrance. Showers need more attention. Besides this, we had a lovely stay and my family and I plan to return. I think the host needs to replace her managing agents as they are not doing check-ups with the housekeepers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andisiwe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Amazing and convenient. Everything is 5 minutes away, shops, the beach and restaurants. It's so clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Landi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholson Avenue, Nautilus Grove, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1498979d291c706158ec06a78dcfdee2c88511574d44442c6fe424261bb3b1e87e3c4daca221a2ed8af117db923ca0dc2291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Nicholson Avenue Nautilus Grove 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.830824871035 30.396294960458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang