Navona Constantia Guest Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Angus Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Navona Cottage is in die hartjie van Constantia, Kaapstad se gesogte lowerryke voorstad, geleë. Navona Cottage is sentraal geleë wat dit ideaal maak vir besienswaardighede.
Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die badkamer het ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings. Die kothuis spog met 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea asook 'n vermaakarea. Navona Cottage beskik oor 'n privaat binnehof met 'n tafel en stoele.
Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met 'n volledige reeks DSTV-kanale, 'n DVD- en CD-speler, gratis WiFi, gratis internettoegang, lugversorging en 'n elektroniese kluis in. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.
Die nabygeleë Constantia Winkelsentrum is 'n middelpunt van stedelike aktiwiteite, met 'n verskeidenheid inkopies, eetplekke, kunsvlyt- en nuuskierigheidverkopers wat aangebied word, en 'n verskeidenheid wêreldklas wynkelders en restaurante net 5 minute weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 10 Angus Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Navona Constantia Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Angus Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang