Successfully reported

Ndlovu Bushvilla

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stella F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Was 'n besondere villa en sal beslis weer kom kuier daar. Ons het verblyf baie geniet. Die huis is baie netjies en skoon. Die kombuis is goed toegerus met 'n skottelgoedwasser en al. Die buite onderdak kuierdek is waar die groot gesels en braai plaasvind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Ndlovu Bushvilla
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer in die toekoms!

Juanita L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Versteekte juweel. Pragtig! Besonder skoon en netjies. Goeie kwaliteit linne en handdoeke. Uitsonderlike gehalte meubels en goeie kwaliteit afwerkings. Die klem op detail het ons baie waardeer. Baie mooi uitleg. Pragtige uitsig met lekker braai geriewe en skoon swembad. Alles was in werkende toestand en daar is absoluut alles wat benodig word vir selfsorg. Veilige en rustige ligging. Ons het wraggies lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Ndlovu Bushvilla
Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Baie dankie dat jy jou ondervinding met ons gedeel het, ons werk hard daaraan om net die beste vir ons gaste te bied. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te akkommodeer!

Andre H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon, netjies, goeie ligging. Maklik een van die netjiesste plekke waar ons al gebly het, sal aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Ndlovu Bushvilla
Baie dankie vir die resensie! Ons is opgewonde om te hoor dat julle die verblyf geniet het by Ndlovu Bushvilla. Die terugvoer word baie waardeer en is baie belangrik vir ons. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Ronel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantastiese wegbreek huis in die bos. Wat 'n fantastiese wegbreek huis in die bos! Super skoon, wel-toegerus, met kwaliteit meubels, linne en kombuisware. Eienaar was behulpsaam en het vinnig op alle navrae gereageer. Wens ons kon langer bly en ons kom definitief weer terug. Sal absoluut aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Ndlovu Bushvilla
Baie dankie vir die resensie! Ons is opgewonde om te hoor dat julle die verblyf geniet het by Ndlovu Bushvilla. Die terugvoer word baie waardeer en is baie belangrik vir ons. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Johan D
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Gerieflik en goed toegerus. Baie netjies en goed toegeruste verblyf. Goeie kommunikasie met eienaars. (Nota: MTN opvangs bietjie swak, maar Vodacom WiFi word verskaf wat basiese behoeftes genoegsaam dek.)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Alles was beskikbaar wat mens benodig vir selfbly. Ja, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wolfgang Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderful place. Magnificent villa with extraordinary fittings, ideal place for relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Ndlovu Bushvilla
Thank you so much for the review, Wolfgang. Much appreciated!

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Hoog bo die bome. Pragtige stil plek met alles wat jy nodig het en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Natuurskoon. Pragtige plek. Ek het baie wild gesien. Dit is vreeslik gerieflik en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Ndlovu Bushvilla
Baie dankie Leon, ons waardeer die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms as gaste te kan akkommodeer.

Elsje V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Beautiful and peaceful. Very beautiful place. The house has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Ndlovu Bushvilla
Baie dankie Elsje! Sien jou weer binnekort.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 5 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 104, Elephant Rock Eco Estate, R530 Ohrigstad|Lydenburg Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44a99eb35c40be063fdf9b654506354758fe0dc48a5b1a569a75c7dae823de97eae7267a735a04f487275e1a0dfd7669a62a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 Erf 104, Elephant Rock Eco Estate R530 Ohrigstad|Lydenburg Road 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.176946273996 30.826008349641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang