Successfully reported

Ndlovu

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Johann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik en rustig! Baie lekker gebly en gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Pragtig, gemaklik, vriendelike diens. Dit was wonderlik! Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Pleasant stay. Was accommodating, lovely views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Rustigheid net buite die stad. Daar was werklik geen probleem by die lodge nie. Die personeel is baie vriendelik en het ons baie gemaklik laat voel. Die enigste teleurstelling was die feit dat ons juis by Ndlovu bespreek het omdat dit volgens Google Maps net 5 min se ry vanaf Monte De Dios is waar ons 'n funksie bygewoon het. Ongelukkig het 'n bruggie weg gespoel 'n geruime tyd terug en moes ons 'n 25 km ompad ry tussen die funksie en Ndlovu. Dit gesê sal ek vir seker weer in die toekoms by hulle gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marilise D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Net nodig gewees vir oorslaap. Die stad is baie duur, veral hierdie area. Maar goeie en vinnige blyplek met pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marelize N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Pragtige uitsig en lekker geblu. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Quinten K
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2025

Clean, friendly, safe and well priced. The stay was good overall. Rooms are clean and staff are friendly. One thing they can do is to add a small towel in the shower. The shower has no door, so the floor gets very wet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques W
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2025

Ek het nie sleg geslaap nie. Die badkamerdeur bly nie toe nie en ek kan hom nie op knip sit nie. Die stortkop moes ek eers afhaal en skoonmaak. Badsout was nog oop van vorige gaste in die bad, so 'n ou takeaway lepel. Die ketel in die kamer was bruin binne. Daar is 2 banke in die kamer en bo by jou kop is hulle bruin/swart, lyk baie vuil. In die kamer het ons die kaggel aangesteek, hulle kamer het gestink na rook/roet en ons het dit ook geruik.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 199 Zwavelpoort Street, Pretoria East, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23beef0cbcc3720bd62b22eb47925a5c8663ab545902d85e448d6a3c35fee70837001b61e298c7c2483c5ff204a499f50b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Plot 199 Zwavelpoort Street Pretoria East 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.834099771183 28.381826877594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang