Successfully reported
+36

Ndlovu

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 199 Zwavelpoort Street, Pretoria East, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ndlovu Lodge bied heerlike oornagverblyf in 'n lodge in die hartjie van Pretoria-Oos. Hierdie lodge spog nie net met asemrowende bosveld-uitsigte nie, maar bederf ook gaste met 'n uitnodigende swembadarea waar hulle ten volle in die son kan ontspan.

Die lodge bied 'n keuse van 2 luukse suites, 3 premium kamers, 6 standaardkamers en 1 tweelingkamer, elk met slaapplek vir 2 gaste op 'n slag, of 3 gesinskamers met 'n kapasiteit van 3 of 4 gaste. Alle kamers het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort.

Daarbenewens beskik elke kamer oor 'n koffiestasie met 'n mini-yskas en ketel.

Die kamers bied pragtige bosveld-uitsigte. Ndlovu het ook 'n restaurant op die perseel waar gaste 'n maaltyd kan geniet. Die lodge is gerieflik geleë naby winkels en hospitale.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johann H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig! Baie lekker gebly en gekuier!
Jun 2025
Salome P
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig, gemaklik, vriendelike diens. Dit was wonderlik! Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer gaan.
Apr 2025
Quentin M
Saam met lewensmaat
4.8
Pleasant stay. Was accommodating, lovely views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Sithembiso S
Gesin met klein kinders
4.8
Beautiful and great service. It was a wonderful stay. It's a well-maintained beautiful lodge in a quiet location. Ideal location for a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Riaan M
Besigheidsreis
4.6
Rustigheid net buite die stad. Daar was werklik geen probleem by die lodge nie. Die personeel is baie vriendelik en het ons baie gemaklik laat voel. D...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plot 199 Zwavelpoort Street, Pretoria East, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Ndlovu het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 199 Zwavelpoort Street, Pretoria East, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23beef0cbcc3720bd62b22eb47925a5c8663ab545902d85e448d6a3c35fee70837001b61e298c7c2483c5ff204a499f50b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Plot 199 Zwavelpoort Street Pretoria East 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.834099771183 28.381826877594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang