Successfully reported
+65

Ndlovu Rest

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2025 tot 11 Des 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2068 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 100 R1 470 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ndlovu Rest bied 'n rustige toevlugsoord in die ongerepte bos-omgewing van Marloth Park, 'n wildbewarea en vakansiedorp wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, wat 'n kans bied om vier van die bekende Groot Vyf te sien.

Verblyf word gebied in 'n ruim selfsorghuis wat beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 8 gaste akkommodeer. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en die solderarea het 4 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers in die huis wat albei met 'n stort toegerus is.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en basiese toebehore. Die eerste verdieping maak oop op 'n balkon terwyl die patio op die grondvloer 'n braai-area en swembad het.

Ndlovu Rest is binne maklike bereik van die Lionspruit Wildreservaat terwyl doendinge in die area wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in die area insluit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mickey V
5.0
Great stay and accommodation. The stay was great, great location and Mr Naude was very accommodating and helpful with sharing informati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Tessa S
Gesin met tieners
5.0
Excellent host and property. Brilliant host. The property was everything and more we could have asked for. The only problem was that we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Gavin V
5.0
Ruim, veilig, skoon, privaat en bekostigbaar. Die verblyf het vir my en my twee studente kinders perfek gepas. Dit was lekker ruim en ons het veilig g...
Sien meer
Jul 2025
Thobeka Pearl M
Saam met vriende
5.0
Awesome. We had a great time with my friends. The place was very calm and relaxing. Although the house was a bit smaller than the pictu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Naydene S
Gesin met tieners
5.0
The breakaway we needed, without compromising on comfort! We'll be back soon! The only downside to our stay was that it was way too sho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Julius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2068 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Ndlovu Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 470
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 470
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 470
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2068 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760fe58f2f96f12361948ec8cd74eaefa30bacc2e53fa88662848f6944679fe94ff9de1dad3c6c189841e5499f6ebf1271a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 470 per nag (plek vir 8) 48 5 1 5 2068 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.34907 31.77663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang