Nebo Mountain Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nebo Farm, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nebo Mountain Lodge bied verblyf op 'n werkende plaas is die pragtige Oos-Vrystaat.
Daar is 6 chalets en 2 selfsorg-eenhede met gemaklike koningingrootte-beddens of dubbelbeddens, duvets en en suite-badkamers met 'n stort en bad.
Ontbyt en aandete kan vooraf bespreek word. Daar is verskeie aktiwiteite om te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lydia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Nebo Farm, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Nebo Mountain Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nebo Farm, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang