Successfully reported

Ned

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Ongelooflike plek. Malcolm, eienaar van Ned, het uit sy pad uitgegaan om ons verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak. Tydens ons verblyf, is die elektriese stoof vervang met 'n gasstoof om loadshedding meer draaglik te maak. Ned het ook 'n inverter-stelsel wat baie help met kragonderbrekings. Ned sal ek enige tyd aanbeveel vir enige gesin wat 'n onvergeetlike ervaring wil beleef. Dankie Malcolm dat jy agteroor gebuig het om ons vakansie spesiaal te maak. Ned, jy sien ons weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malcolm
Ned
Baie dankie vir jou resensie. Ons is so bly dat julle so lekker by ons huis gekuier het. Ek hoop om jou en jou gesin binnekort weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 5 830
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 830
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 830
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Neddickky Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0314e83c7734ddff95f0a7b79a19fb7edccf8a3814bd48156d5b199026dbea0ea2e44fdb5b9237db0b2a80dd76444beabfac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 830 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 5 Neddickky Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020327959835 22.806791599544
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang