Successfully reported
+25

Neethling's Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Neethling's Corner is 'n selfsorghuis naby Clarens se middedorp met 'n pragtige uitsig.

Die huis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n tweede yskas en 'n etenstafel vir 6. Die sitarea spog met banke en 'n platskerm-TV. Buite is daar 'n onderdakstoep met sonstoele, 'n etenstafel vir 6 en 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Fanus M
Gesin met tieners
5.0
Naweek gaan kuier saam met familie in Clarens. Pragtige plek, het kaggel baie geniet. Braai plek op die stoep het 'n pragtige uitsig.
Jul 2025
Jaco V
Gesin met tieners
5.0
Die ideale rusplek vir 'n gesin. Baie dankie vir die lekker akkommodasie en flinke reaksie van ons gasvrou op enige versoeke. Die eiendom is goed toeg...
Sien meer
Des 2024
Marsha B
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Highly recommended. A really lovely home, well equipped with plenty of living space, spacious bedrooms and quality...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Suzanne M
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gerieflik en idillies. Wat 'n lieflike, smaakvolle en goed toegeruste blyplek. Ons was aangenaam verras en sal vir seker weer daar gaan bly.
Apr 2024
Marius D
4.4
Puik. Uitstekende kommunikasie oor sleutel en reelings. Die huisie was pragtig skoon en netjies. Alles is mooi en alles werk. Die kombuis het alles wa...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ezmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Neethling's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a68cfa55521aa87cb62571369b497b052f8f90788dda8f0abe1a463e4d815df998080ed0fae7aec13563ffe0cd0d429d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.519932648101 28.417571150619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang