Nelle & Pelle
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visarend Street 950, Flamink, Henties Bay, Erongo
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nelle & Pelle is 'n pragtige huis wat selfsorgverblyf bied, ideaal vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende. Dit is geleë in Hentiesbaai, Namibië. Dit is stapafstand van die winkels, strand en die gewilde Hentiebaai Hotel.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n handstort, wasbak en toilet het. Die oorblywende slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n klein oond, mikrogolfoond, yskas, ysmasjien, eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix.
Die huis het 'n mooi patio met ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n groot dubbelmotorhuis met vrieskasgeriewe, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en tafeltennis. Bykomende veilige parkering op die perseel. Die huis het ook 'n alarmstelsel, WiFi en 'n slim-TV met Netflix.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Corniel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Visarend Street 950, Flamink, Henties Bay, Erongo
- Gaste dink Nelle & Pelle het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visarend Street 950, Flamink, Henties Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang