Nellelani 4
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 59 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nellelani 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks bied direkte toegang tot Manaba en Lucien-strand, wat gaste gerieflike see-ervarings bied.
Die woonstel op die grondvloer bied slaapplek vir tot vier volwassenes en twee kinders in drie slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is ook toegerus met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer twee enkelbeddens het. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
'n Oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond met stoof, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met DStv Compact vir vermaak.
Die sitkamer lei na 'n ingeslote patio met 'n gasbraai vir gaste se gebruik. Die kompleks is naby restaurante, kroeë en galerye geleë, en is 'n kort rit vanaf ander plaaslike besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 59 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nellelani 4 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 59 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang