Successfully reported
+15

Nelspruit City Apartment @ 9 Joubert

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Joubert Drive, Villa Joubert Complex, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nelspruit City Apartment @ 9 Joubert bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Mbombela geleë. Die kompleks is naby restaurante, winkels en die sakekern.

Hierdie volledig gemeubileerde duplekswoonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n aparte stort en 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Wit linne en handdoeke word voorsien, asook geriewe in die badkamer.

Die goed toegeruste kombuis het toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n wasmasjien. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n bank om op te ontspan en 'n slim-TV; gratis Wi-Fi is beskikbaar om media te stroom. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Die kompleks is ook ongeveer 25 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, en binne 66 km vanaf die Malelane-hek van die Krugerwildtuin.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marcia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 9 Joubert Drive, Villa Joubert Complex, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Nelspruit City Apartment @ 9 Joubert het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Joubert Drive, Villa Joubert Complex, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA594cffd6334775102a093d1b83b3afd90a028538c0187ce03c6c935bc580ef445a774e6eb2dce49c3bb6be265db64482de96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 9 Joubert Drive Villa Joubert Complex 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.4808919 30.9898497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang