Successfully reported
+90

Nelspruit Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 79 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Webb Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nelspruit Lodge bied gerieflike verblyf sowat 2 km vanaf Nelspruit se middestad en hospitale. Die hoofroetes na Mosambiek en die groter Laeveld is ook maklik van hier af bereikbaar. Die lodge is net 10 minute vanaf I'Langa Mall en Emnotweni Casino en is 'n ideale oorslaapplek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 82 en suite-kamers, wat wissel tussen standaard kamers en presidensiële suites. Al die kamers het 24 DStv-kanale, hoë-spoed WiFi, ’n tee- en koffiestasie, lugversorging, werkstasies en ’n privaat kluis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
George B
Saam met lewensmaat
5.0
Klein juweel! Die akkommodasie was gerieflik, kos was fantasties. My enigste negatiewe en dit is glad nie onder beheer van die lodge nie, huisbewoners...
Sien meer
Okt 2025
Bianca V
Gesin met klein kinders
5.0
Great. We had a very good experience and enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Wynand B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs, veilige parkering, ruim kamer en alles wat nodig is. Lekker gebly, veilige parkering en alles wat nodig is in die kamer.
Jun 2025
Surette M
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gerus, kamers was skoon en netjies! Goed geleë en veilig.
Jun 2025
Joe M
Saam met lewensmaat
5.0
It was awesome. Was vrek awesome. Vreeslik geniet.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3 Webb Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Nelspruit Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 79 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Webb Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtw7UPo7v1LA3ZfQFXrBxjyLvAfyQpCWO2KItV3xWnOC9IFEj7Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 3 Webb Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.484690594034 30.968173574274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang