Successfully reported
+10

Nelspruit Serenity Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Carmel Close, Ntulo Wildlife Estate, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nelspruit Serenity Stay is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in Mbombela (Nelspruit). Hierdie landgoed spog met vrylopende wildlewe en is 'n ideale opsie vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea bevat 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe met beskuitjies. Gaste kan op die rusbanke ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Vir diegene wat wil werk, word 'n werkspasie ook voorsien.

Die eenheid maak oop na 'n patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe, met uitsig oor die tuine. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar vir 1 klein voertuig.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Ligging

  • 33 Carmel Close, Ntulo Wildlife Estate, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Carmel Close, Ntulo Wildlife Estate, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe45ab041b1afe7fce1e99bdc9fde71f7f174e8def5f50a15e3aac36df1c7307fbf95213aeaa0e79b2dcec447db5249f40bce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 33 Carmel Close Ntulo Wildlife Estate 1200 Mpumalanga 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -25.499519845246 30.937824802173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang