Nemesia Court
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Fluweeltjie Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nemesia Court is in 'n sekuriteitskompleks in die hartjie van Durbanville. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat verblyf naby Durbanville MediClinic.
Verblyf word in 5 selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die woonstelle beskik elk oor 1 of 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis- en leefarea. Onbeperkte WiFi word ook voorsien. Elke leefarea lei na 'n lieflike balkon of patio met braaigeriewe.
Tygervallei-winkelsentrum en Cape Gate Mall is ongeveer 7 km vanaf Nemesia-hof. 'n Plaaslike winkelsentrum met 'n Pick 'n Pay, Woolworths Food, Clicks, restaurante en 'n wassery is 2 km weg. Dis ook naby 'n gholfbaan en verskeie wynroetes. Kaapstad Internasionale Lughawe, Stellenbosch en Blaauwberg aan die Weskus is ongeveer 32 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Fluweeltjie Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Nemesia Court het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Fluweeltjie Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang