Neptune Isle 214
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate Drive, Cape Town, 7435, Wes-Kaap
- Vanaf R1 593 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Neptune Isle 214 is 'n selfsorgwoonstel in Lagoon Beach, 'n area langs die oewer van Tafelbaai, geseënd met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg, en is die perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende gebied besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos windsurf en vlieërbranderry, terwyl ander aktiwiteite soos vierwielmotorfietsry, stap, inkopies doen en uiteet in die nabyheid geniet kan word.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 persone, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met buitemeubels en uitsigte oor die see en die berge.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 767
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lagoon Gate Drive, Cape Town, 7435, Wes-Kaap
- Gaste dink Neptune Isle 214 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate Drive, Cape Town, 7435, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang