Neptune's Cove
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Neptunes Drive, Kei Mouth, Wild Coast, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Neptune's Cove bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ongelooflike afgesonderde omgewing in die dorpie Keirivermond teenaan die Wildekus. Neptune's Cove is reg teenaan die strand en stapafstand van winkels, restaurante en kroeë af geleë.
Ons bied verblyf in selfsorg-eenhede, elkeen met 1 of 2 slaapkamers. Elke eenheid is volledig gemeubileer en het 'n TV met sekere DStv-kanale. Elkeen het ook see-uitsigte. Daar is braaigeriewe is beskikbaar in die tuin.
Neptune's Cove het 'n restaurant in hoogseisoen en 'n kroeg wat albei oor die see uitkyk. Spyseniering vir troues en verjaardagpartytjies is op versoek beskikbaar, asook visvangklubs.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 14 Neptunes Drive, Kei Mouth, Wild Coast, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Neptune's Cove het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Neptunes Drive, Kei Mouth, Wild Coast, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang