Successfully reported

Neptunes Terrace 44

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gustav F
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie lekker. I thoroughly enjoyed our stay. The property is perfectly situated, just a short walk from the main beach and close to all the restaurants. The staff were incredibly friendly and helpful, always ready to assist with anything we needed. However, I do have a couple of critiques. There is no WiFi on the property, which can be quite inconvenient, especially for foreign visitors. Additionally, there is only one fan in the property, which makes it very uncomfortable to sleep at night due to the heat. To cool down, we had to leave the windows open, but this let in a lot of noise from the nearby nightclub, making it difficult to get a good night’s sleep. Overall, it was a lovely stay, but addressing these issues would make the experience even better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eden N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Such a convenient location. It was beautiful! Would have loved it if there was WiFi, but it's not a deal breaker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies en baie gerieflik! Al verskeie kere hier gebly en elke keer is net so lekker soos die vorige keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Neptunes Terrace 44
Goeiemôre Christiaan, Jul is so welkom! Ons is baie bly as jul lekker bly Groete Andre en Helga

Aldridge D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2025

Die atmosfeer en die omgewing was van gehalte. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Sal weer daar oorslaap. Baie skoon en netjies. Was slegs 'n oorslaapnag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bernard B
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2025

Glad nie wat ek aan gewoond is by die webtuiste se akkommodasie nie. Glad nie. Die vrou wat ons moes rond wys was glad nie behulpsaam nie, ons net gelos om self die plek te kry. Die accesses na die gebou het nie gewerk nie en jy moes die basement gebruik om in en uit te kom. Geen fans of aircon of eers komplimentêre koffie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Helga
Neptunes Terrace 44
Goeiedag Bernard, Jammer om te hoor dat jou ervaring by Neptunes nie aan jou vereistes voldoen het nie. Let asb. op die volgende: Neptunes Terrace is op Lekkeslaap gelys as 'n selfsorgeenheid en ek het weer gaan seker maak. Geen koffie of tee asook lugversorging word by die geriewe aangedui nie. Daar is wel 'n waaier toe ek laas in die woonstel was. Op aankoms kry jy die sleutel by die dame wat verantwoordelik is vir die skoonmaak van die eenheid. Sy het dus geen verpligting as gasvrou nie. Die sleutels met skyfies gee toegang tot veilige kelderparkering asook toegang by alle uit- en ingange bo-gronds. Maak miskien net volgende keer seker van beskikbare geriewe van eenhede voordat jy bespreek. Groete Helga

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Sep 2024

Shocking to say anything. Will mail full report with pictures to Natrisha.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Inge D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Ons het baie lekker gebly, sal weer daar bly. Ons het net een aand daar gebly, maar alles was skoon en netjies, en dit was bekostigbaar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leclue M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

The perfect getaway. I highly recommend Neptunes Terrace 44, very secure complex, central, walking distance from beach and all fun activities. Clean, beautiful 3 bedrooms and wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 119

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Da Gama Road, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPZOJmpucWpbNU7d0FUmeLDD3YB43UWxkloeANrG2pMQao3HXgE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 14 Da Gama Road Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0543378 24.9223505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang