Successfully reported

Nettie's Overnight Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kathleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlike plek, skoon en netjies. Die gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik, het ons baie advies gegee in verband met wegneem etes. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker! Fantastiese vyfster verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Comfortable, safe and friendly atmosphere. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vriendelike mense, baie behulpsaam en veilige parkering in 'n pragtige omgewing. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en het alles gedoen om ons tuis te laat voel. Die kamer en badkamer is baie ruim en die bed was perfek. Ek het 'n goeie nagrus gehad vir die volgende skof van ons reis. Sal sonder versuim Nettie's kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kan Netties Accommodation beslis aanbeveel. Eienaars was baie gasvry en het ons goed ontvang. Ons eenheid was baie netjies en skoon en het aan al ons verwagtinge voldoen. Dit was baie warm en die swembadjie was 'n groot pluspunt gewees. Die braai area by die swembad was goed toegerus en ons kon daar lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Netjies en skoon, goeie ligging! Baie oulike plek, ruim vertrekke en gasvrou baie behulpsaam. Het meeste benodighede in kamers, selfs warm kombers en yskassie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marc Bradley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

It was awesome. Very convenient for business travellers. The place is very homely and cosy. Near all the amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Richard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Very clean, very friendly hosts. Enjoyed it very much, nice and quiet. Warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luchain C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Die moeite werd. Dit was 'n goeie besluit om Nettie's overnight cottage in Springbok te kies. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harried F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het 'n rustige tydjie gehad. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kokerboom Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD1ANCRduOOZEbEqCjAeaWr00ivjNFChrgJ3MDrrNnZ3oyZbMan?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 1 Kokerboom Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.66531090105 17.891103992502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang