Successfully reported

Never Daunted

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Luana H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Cosy, comfortable and safe stay in Hogsback! We really enjoyed staying at Never Daunted. We found it quite close to town, which made little trips around Hogsback easy. The hosts were very friendly, including their cute four-legged friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Peaceful. Amazing peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Om in die woude te kon stap, was 'n belewenis! Ons het baie lekker gebly, dis baie rustig, die ligging is fantasties. Die blyplek is toegerus met alles waaraan jy kan dink - jy kan letterlik net jou klere pak. Die braaiplek en die kaggel is 'n wenner aangesien daar 4 seisoene in 'n week kan wees. Die huis was baie skoon en netjies. Wéan en Bellina is lieflike, hulpvaardige en aangename mense. Ons sal vir seker weer van die gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zikmann J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie lekker gekuier, gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Pragtige plek, pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dion S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Awesome. Awesome place, amazing views. Hosts friendly and accommodating. Accommodation is old, but clean and tidy and very comfortable. Great spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

It was amazing. The stay was amazing, loved every minute of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Beautiful, clean and cozy. Beautiful stay at Never Daunted. Peaceful and quiet. Cozy little house. Loved the fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolas E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Good memories made. We had a great time with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Ons het heerlik gebly. Niks negatief om te sê nie. Is 'n pragtige plek, die natuur is onbeskryflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Never Daunted
Thank you very much for the absolutely amazing review! We loved hosting you and you are welcome back anytime!

Etienne D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantastise wegbreek met heerlike kaggel (al was dit in die middel van die somer!). Baie gerieflike en goed toegeruste akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Never Daunted
Thank you for being such amazing guests and giving us a great review! It was our pleasure to host you!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Redcoat Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c6addb3643ed6cf82e0717a317f49b7d9ab1f92ad23feb0a42306c7bb8ee3abe1baf7c0bbef8ef7e1a391dfd0013bd2450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 6 Redcoat Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -32.595389702453 26.931512686399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang