Never Daunted
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Redcoat Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Never Daunted is 'n bekoorlike eiendom in Hogsback en bied selfsorgverblyf in 'n rustige, parkagtige woudarea met volledige privaatheid in Hogsback Village, wat dit ideaal maak vir 'n groep- of gesinsvakansie in die natuur.
Verblyf word gebied in verskeie eenhede met wisselende slaapvermoë. Elke eenheid is gerieflik gemeubileer en het privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV, 'n kaggel en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek word voorsien en gaste wat buitemuurse doendinge soek, kan die verskeie besienswaardighede wat die area bied verken. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf Savemor Spar, die hoofpad en die magiese inheemse woud.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Redcoat Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Never Daunted het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Redcoat Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang