Successfully reported
+16

Never @ home

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R924 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

never@home Green Point is binne loopafstand van die V&A Waterfront, Kaapstad-stadion en Green Point Park geleë. Die stad se hoofstrande is minder as 10 minute se ry weg.

Verblyfopsies sluit privaat en gedeelde kamers in, insluitend slaapsale slegs vir vroue. Alle kamers het lugversorging, gemaklike beddens, sleutelkaarttoegang, veilige kluise in die kamer, kwaliteit linne en WiFi. Badkamers is óf en suite óf gedeel, afhangende van die kamertipe.

Geriewe op die perseel sluit in 'n buitelug swembad en dek, 'n gemeenskaplike kombuis, 'n groot sitkamer, 'n vergaderkamer en die Randy Warthog-kroeg, wat geleenthede soos vasvrae, karaoke en lewendige DJ-aande aanbied. Veilige parkering is beskikbaar teen 'n bykomende koste.

Plaaslike besienswaardighede binne 20 kilometer sluit in Tafelberg, Leeukop, die V&A Waterfront en Kaapstad se strande. Gaste kan deelneem aan georganiseerde toere soos wynproeë in Stellenbosch, Skiereiland-daguitstappies en sonsondergang-safari's.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Bagasie-stoorplek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 107 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Never @ home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 924
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 924
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 924
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eb25a27447fcf6fa0f5cbeaa779b6e8ce2e15c64edb511a637c3ceeb3dd30798becff61a62232c765245733a1d0b873fa87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R924 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 107 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.90781946913 18.409146768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang