New Beginnings
Beskrywing
Hartjie is 'n 2 slaapkamer eenheid ideaal vir 4 gaste. Kamer 1 het 'n dubbelbed en kamer 2 het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Dié eenheid het 'n stoep met 'n privaat tuin om die someragte te geniet. Dit het privaat veilige parkeerplek. Hartjie is stapafstand vanaf die strand en restaurante.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
New Beginnings is 'n selfsorghuis in die hartjie van Hartenbos. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na rustige verblyf. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, terwyl die derde en vierde slaapkamers elkeen 'n dubbelbed het. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis Wi-Fi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n onderdakbalkon met meubels, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby die strand, plaaslike winkels en restaurante, asook naburige dorpe soos Mosselbaai en George.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Boland Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang