Successfully reported
+36

New Beginnings

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Boland Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

New Beginnings het twee selfsorg-eenhede op een erf, maar hulle is heeltemal apart, elk met sy ingang en tuin. Die 2 eenhede bied elk hul eie unieke eienskappe.

Die hoofhuis het vier slaapkamers en twee badkamers. Dit beskik oor 'n ruim leefarea en 'n onderdakstoep buite met 'n ingeboude braai.

Die tweeslaapkamer-eenheid, Hartjie, is 'n pragtige ruimte wat geskik is vir 'n gesin van vier wat gemaklik wil ontspan. Dit het 'n groot geplaveide parkeerarea voor en 'n ruim tuin aan die agterkant met 'n patio.

Beide eenhede word van handdoeke en beddegoed voorsien.

New Beginnings is 700m vanaf die gewilde Hartenbos Seefront geleë en binne stapafstand van die see af.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johannes H C L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dis 'n lieflike plek en disabiliteitsvriendelik, baie vriendelike mense.
Aug 2025
Jakobus F
Saam met lewensmaat
5.0
Great place worth every cent. My wife and I loved the house; it was just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Louise E
Saam met lewensmaat
5.0
It was fantastic. We had a great time and an awesome stay, would definitely go there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Bramwinn R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, vrede en pret. Ek het baie lekker gebly, die rustigheid en stilte was vir my baie lekker. Sal definitief weer daar wil bly, net langer.
Mrt 2025
Herman D
Gesin met tieners
5.0
Kuier by familie. Fantasties. Lekker bed, groot huis. Alles wat ons benodig het. Stapafstand van alles. Well stocked, koerant elke oggend. Strong WiFi...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Boland Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink New Beginnings het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Boland Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c0c3e0d70e2b4251a3ce1b48ee7687892747dce4d0eb089d0521ca274e2eb734a0b8dabd3922a04e5b954842343ea4b702e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 1 Boland Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.1304121 22.1105828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang