Newlife Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 21A 10th Avenue, Edenvale, 1610, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Newlife Bed & Breakfast is in Edenvale geleë, ongeveer 10 kilometer vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf is beskikbaar in 8 gastekamers, beskikbaar met 2 enkel-, koningin- of koningingrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort; en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien, asook WiFi-toegang.
Geriewe by Newlife sluit 'n gedeelde kombuis, 'n gastesitkamer met TV, vergadergeriewe, teetuin en 'n toertoonbank in. Veilige toesluitparkeerplek met 24-uur sekuriteitstelsels word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Serena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 21A 10th Avenue, Edenvale, 1610, Gauteng
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 21A 10th Avenue, Edenvale, 1610, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang