Newton Sands Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Mangold Street, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Newton Sands Gastehuis, 'n 3-ster-gegradeerde onderneming, is geleë in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) se sakekern, in die stil voorstad Newton Park.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en kombuisie met mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster. Geriewe in die kamer sluit ook 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en lugversorging met 'n verhittings- en verkoelinginstelling in. Elke eenheid bevat ook 'n sekuriteitstelsel en paniekknoppie gekoppel aan gewapende reaksie vir noodgevalle. Een kamer is spesifiek ingerig vir gestremdes, met 'n sagte oprit en parkering beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die draadlose internetverbinding en braaigeriewe is op aanvraag beskikbaar. Die eenhede is geleë op 'n volledig ommuurde, elektriese omheinde eiendom wat te alle tye veilige parkering bied. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en 'n noordelike stoep, met uitsig oor 'n sprankelende swembad en rustige tuin.
Daar is ook 'n skoonheidsalon op die perseel beskikbaar, wat gedurende normale werksure oop is, behalwe Maandae wanneer dit om 13:00 sluit en Saterdae wanneer dit slegs tot 13:00 oop is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 52 Mangold Street, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Newton Sands Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Mangold Street, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang