Ngalali Retreat
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40, Farm 76 Grietjie Private Nature Reserve, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ngalali Retreat is 'n privaat lodge in 'n natuurreservaat wat deel is van die groter-Krugerwildtuin naby Phalaborwa. Dié reservaat is die middelpunt van wildtoerisme in die area en is die ideale basis vanwaar gaste die Krugerwildtuin en verskeie ander natuurlike, historiese en kulturele besienswaardighede in die area kan besoek.
Verblyf word in 3 ruim slaapkamers gebied wat elkeen 'n individuele tema en privaat ingang het. Elke slaapkamer het 'n oopplan-badkamer wat en suite is en 'n bad en 'n stort, of net 'n stort het. Al die slaapkamers lei na 'n patio wat gedeel word en 'n sitarea met 'n etenstafel het.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die lodge het ook 'n sitarea, 'n patio met 'n sitarea en etenstafel, en 'n boma waar gaste kan braai.
Gaste kan in die swembad ontspan en doendinge, soos wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, voëlkyk en dagtoere na die Krugerwildtuin geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lorenza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R40, Farm 76 Grietjie Private Nature Reserve, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Ngalali Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40, Farm 76 Grietjie Private Nature Reserve, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang