Ngraje Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 204 President Mbeki Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ngraje Guest House bied verblyf in Rustenburg. Die gastehuis is ideaal as 'n oornagstop vir gaste wat op pad is na verskeie besienswaardighede en geriewe in die area.
Verblyf word in 7 uniek versierde kamers met slaapplek vir 1 tot 2 gaste elk aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe soos 'n waaier, TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Paar van die kamers het lugversorging.
Die gastehuis spog ook met gratis WiFi, 'n plonspoel, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.
Ngraje Guest House is lekker naby die middedorp, 5 km van Waterfall Mall af, 6 km van Olympic Stadion af, 2 km van Rustenburg Gholfklub af en 50 km van Sun City af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Grace Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 204 President Mbeki Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Ngraje Guest House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 204 President Mbeki Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang