Successfully reported
+61

Far Away Place - Nguni Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Curry's Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Far Away Place - Nguni Cottage is 'n selfsorgkothuis in die hartjie van die idilliese Midlands Meander en bied uitsigte oor die Karkloofvallei. Die damme op die perseel is ideaal vir forelhengel.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Al drie slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware insluit. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix, tesame met komplimentêre WiFi-geriewe. Ook beskikbaar vir kouer nagte is 'n kaggel, perfek vir gesellige aande.

Ontspan op die ruim patio met buite-eetplekke wat oor die berg uitkyk, ideaal vir skemerkelkies en 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Old Curry's Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 900
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Curry's Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA166fc2dbda50914ea5e020924a8715b251a4b0008d8ce07b522f7c819d31d6b564daab7a8f87dc69d6a9fddd23bd60ca3157?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 6 mense Old Curry's Post Road Whinstone Estate 3295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.32374441021 30.118816845085
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang