Successfully reported

Nguni Country Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Debbie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Skoon en vriendelike diens. Dit was rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendelike diens, skoon en netjiese kamers. Goeie ontbyt, vars voorberei. Ons is vriendelik ontvang in die parkeerarea en dadelik na ons kamer geneem. Die kamer was netjies, skoon en heeltemal voldoende vir ons 1 nag verblyf in Middelburg. Die WiFi het perfek gewerk. Ontbyt is aangebied en was voorberei volgens ons smaak. Ons kan Nguni Country Lodge aanbeveel vir verblyf in Middelburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die ontvangs was uitstekend, so ook die diens. Die kamer was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrence H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

As above. A lovely, comfortable stay with all we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Will definitely visit again. Our room was perfectly clean and we had everything we needed. It was easy to find and we had secure parking. We visited in winter and were lovely and warm in our room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

‘n plek om na terug te kom. Baie skoon en netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was in die haak. Wou veilige parkeerplek hê want die motor was vol gelaai. Nguni het 'n hoë muur rondom en hulle het my 'n blyplek gegee met die venster reg langs my motor. Netjies en groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tolla. G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netjies en veilig. Uitstekend gebly, sal weer van Nguni gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies en gemaklik. Baie netjies en veilig. Hulle was akkommoderend met 'n laat inkok tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Alles wat jy nodig het vir 'n lekker oorslaap in die Karoo. Vriendelike mense. Great ligging, skoon en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nguni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Meintjies Street, Middelburg Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA744a3d5b0ef4264afb6971d34b5182578f4702fb5cf704f2e13de02fa2874c1a760f5487415ba8e6fbf5c2030121930de4b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 42 Meintjies Street Middelburg Karoo 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.489589733783 25.007112086508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang