Successfully reported
+83

Nguni Country Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Meintjies Street, Middelburg Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nguni Country Lodge is in die stil Karoodorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë en bied gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing, stapafstand van restaurante en winkels af.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid dubbelslaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met DStv-kanale. Ontbyt, middagete en aandete kan vooraf en teen 'n ekstra koste gereël word. Gaste het toegang tot WiFi en braaigeriewe, en veilige parkeerplek word voorsien.

Nguni Country Lodge is langs die N9, tussen Johannesburg en die Tuinroete geleë, wat dit 'n ideale oornag-bestemming maak. Middelburg is bekend vir sy wolprodukte, plaaslike kunstenaars, leerfabriek, natuurlike kruieplantlewe, San-rotskuns, Karoo-lamsvleis en natuurskoon. Besienswaardighede in die omliggende area sluit Camdeboo Nasionale Park, Fonteinbos Natuurreservaat en die Vallei van Verlatenheid in. Die Idwala-staproete en Impofu-staproete is net minder as 'n uur weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Debbie S
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en vriendelike diens. Dit was rustig en veilig.
Aug 2025
Esmarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, skoon en netjiese kamers. Goeie ontbyt, vars voorberei. Ons is vriendelik ontvang in die parkeerarea en dadelik na ons kamer geneem...
Sien meer
Jul 2025
Monica V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die ontvangs was uitstekend, so ook die diens. Die kamer was baie netjies en skoon.
Jul 2025
Terrence H
Saam met lewensmaat
5.0
As above. A lovely, comfortable stay with all we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Lauren W
Saam met vriende
5.0
Will definitely visit again. Our room was perfectly clean and we had everything we needed. It was easy to find and we had secure parkin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nguni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 42 Meintjies Street, Middelburg Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nguni Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Meintjies Street, Middelburg Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA744a3d5b0ef4264afb6971d34b5182578f4702fb5cf704f2e13de02fa2874c1a760f5487415ba8e6fbf5c2030121930de4b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 42 Meintjies Street Middelburg Karoo 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.489589733783 25.007112086508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang