Successfully reported
+18

Nguni House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Coral Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Nguni House is 'n selfsorg-vakansiehuis in Keimond, naby winkels, restaurante, die strand en die Keirivier. Dit is troeteldiervriendelik en het veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis bied verblyf aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ooppplan-leefarea en -kombuis. In die hoofslaapkamer is 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n stort en 'n aparte toilet in die eerste badkamer en die tweede badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die plaasstyl-kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike stel rusbanke en 'n slim-TV met Open View. Gratis WiFi word voorsien. Die sitarea het Franse deure wat lei na 'n tuin en 'n buitebraai-area. Die tuin is omhein en geskik vir opgeleide diere.

Die huis is toegerus met herlaaide ligte om tydens beurtkrag te gebruik. 'n Kragopwekker is beskikbaar wanneer dit nodig is tydens langer tydperke van kragonderbrekings. Reënwatertenks en 'n drukpomp is ook op die perseel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Julie-Anne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 19 Coral Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nguni House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Coral Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04773f21f497ab808ecc884fac7fa40569bf586ddaa0e88c2539924c5584b8fedfd0bae5a47290974d5a16bb07c47c9364d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 19 Coral Street Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.678788214057 28.376749136246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang