Nia On 131
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131 Milner Road, Rondebosch, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nia On 131 is 'n selfsorgverblyf wat gerieflike verblyf in die lowerryke, luukse woonbuurt Rondebosch in die suidelike voorstede van Kaapstad bied. Die verblyf is naby verskeie winkelsentrums, 6 km vanaf Kenilworth-renbaan, 2 km vanaf Newlands-stadion, 800 meter vanaf die Westelike Provinsie-krieketklub en 4 km vanaf die Universiteit van Kaapstad.
Verblyf word gebied in drie eenhede met slaapplek vir 2 en een eenheid met slaapplek vir 4. Elke eenheid het sy eie en suite-badkamer, slim-TV, gratis WiFi-internettoegang en 'n kombuisie of kombuisgeriewe. Die eiendom voorsien elektrisiteit vir noodsaaklikhede tydens beurtkrag.
Nia On 131 bied 'n lieflike terras, toegang tot 'n swembadarea en 'n gasbraaigerief. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom is naby al die topskole in Kaapstad: Bishops 1,6 km, Rondebosch Boys 1 km, Wynberg Boys 5,6 km,
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Nasiphi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 131 Milner Road, Rondebosch, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Nia On 131 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131 Milner Road, Rondebosch, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang