Successfully reported
+19

Nick's Place

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Brandt and General Hertzog Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nick's Place is 'n bekoorlike gastehuis wat in die klein historiese gehuggie Smithfield geleë is. Die dorp is 'n bekende oornagplek vir reisigers wat op die N6-hoofweg pendel, en die trotse tuiste van Nick's Place.

Verblyf by Nick's Place bestaan uit 3 smaakvol versierde gastekamers en 1 selfsorg, troeteldiervriendelike kothuis. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder bevat elke kamer elektriese komberse, 'n verwarmer, lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Executive Suite spog met 'n houtkaggel, en die kothuis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis en 'n omheinde tuin met buitebraaigeriewe. Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant of op die stoep bespreek. Die gastehuis bied ook 'n kroeg wat goed toegerus is en 'n sosiale sitarea met 'n kaggel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jaxon R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect comfortable stopover with really great food! Really wonderful stay in a 100-year-old 'farmers house' in Smithfield. Fabrice was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Cilla D
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay! A wonderful overnight stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Aubrey K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place to break journey from Johannesburg to East London! Booked for my elderly parents, and they thought everyone was very pleas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Elize V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en gerieflik. Ons het baie lekker by Nick's Place oorgeslaap. Die kamer was ruim en die linne van die beste. Hulle was baie akkommoderend met o...
Sien meer
Sep 2024
Joe A
Saam met vriende
5.0
Great stop-off, very comfortable. Warm welcome, comfortable and warm rooms, great food.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Corner of Brandt and General Hertzog Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Nick's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Brandt and General Hertzog Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoYshNKHyjtlY3NaeWPZXypGNnNkTprwkCKkMGyb6HNHq1F6YiN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Corner of Brandt and General Hertzog Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.214974 26.532082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang