Successfully reported

Nick's Seaside Rest

Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 470
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ateljeewoonstel is ten volle gemeubileer, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea met 'n sit/eetkamer, aparte badkamer en 'n aparte kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stofie, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, breekgoed en eetgerei. Ander geriewe sluit 'n braai-area, DStv Access, 'n kluis en veilige parkeerplek op die perseel in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die 2 eenhede word afsonderlik bedryf en word nie gesamentlik aan dieselfde groep gaste verhuur nie.

Hierdie huis is nie geskik vir klein kinders nie as gevolg van die leefarea en traprelings.

'n Saldo van 50% van die verblyfkoste moet ten minste 1 week voor aankoms via EFT aan Nick's Seaside Rest betaal word.

Let asseblief daarop dat rook binnenshuis streng verbode is. Gaste mag buite rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamerhuis
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die drieslaapkamerhuis het 2 badkamers, 'n ruim leefarea en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het een enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster toegerus en daar is ander geriewe soos 'n TV met DStv Premium, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die 2 eenhede word afsonderlik bedryf en word nie gesamentlik aan dieselfde groep gaste verhuur nie.

Hierdie huis is nie geskik vir klein kinders nie as gevolg van die leefarea en traprelings.

'n Saldo van 50% van die verblyfkoste moet ten minste 1 week voor aankoms via EFT aan Nick's Seaside Rest betaal word.

Let asseblief daarop dat rook binnenshuis streng verbode is. Gaste mag buite rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 470
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c26d1ad86512a642bc8c109290393b9464031c16c6ea338bc1ed81184bd5c2c42b8e749578f980f5d9445368cd462a21e0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 11 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8024756 18.4613033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang