Successfully reported

Niemandsland Jakkals Draai 1

Kampeer/karavaan

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eldi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wat 'n ongelooflike wegbreekplek! Die kampterrein was presies soos op die foto's. Pragtig, netjies en rustig. Dit was die perfekte ontsnapping uit die stad se gejaag. Ons het elke oomblik geniet. Die gasheer en gasvrou was uiters vriendelik en behulpsaam, wat die ervaring nog meer spesiaal gemaak het. Hulle gaan ons beslis weer sien. Waarskynlik baie keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: De Wagendrift, Klipdrift Farm 80 Portion 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1203d4a02112499c78b959c3c388ea2b2da0a8f602553f7807fbb04f05636340d0e22382320e344caa591338235355fd8dee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 De Wagendrift Klipdrift Farm 80 Portion 2 0400 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -25.357154246424 28.44504365495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang