Successfully reported
+72

Picanha Grill, Guest House & Events Venue

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 springs road, nigel, 1490, Gauteng
  • Vanaf R955 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Picanha Grill, Guest House & Events Venue is ideaal vir oordeelkundige reisigers op soek na verblyf en 'n venue vir konferensies, troues, bekendstellings en werkswinkels in die historiese "rendezvous", Nigel.

Picanha Grill, Guest House & Events Venue is in die middel van Nigel en is stapafstand vanaf 'n Dros restaurant en wassery. Dis ook sowat 4 km vanaf 'n industriële gebied met Consol, SPX - DB Thermal, Pride Milling, Marley Pipes, Seaton, Coca-Cola, Turf Master, Bayer, Home Of Stainless Steel, Transvaal Heavy Galvanizers, Liandru Galvanizers, JCP Steel, Wearcon, Union Carriage en Wagon.

Die gastehuis het 16 elegante en suite-slaapkamers en bied met trots persoonlike diens aan gaste. 14 van die slaapkamers is elk uniek ingerig met mahoniemeubels en natuurlike materiale om 'n warm, elegante en Koloniale gevoel te skep. Die 2 wittebroodsuites het elk hul eie karakter en is ideaal vir huwelikspaartjies.

Ons volgehoue toewyding en aandag aan detail maak van Goldfields Lodge 'n puik en doeltreffende konferensie-venue wat uiters modern toegerus is. Ons kan 250 afgevaardigdes akkommodeer, met die opsie om in kleiner venues te verdeel.

Ons pragtige tuin-ingang na die funksielokaal is ideaal vir troufoto's. Verder bied ons ook oorgenoeg veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 50 springs road, nigel, 1490, Gauteng
  • Gaste dink Picanha Grill, Guest House & Events Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 955
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 955
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 springs road, nigel, 1490, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YTQwYmM2LWYyMWUtNDEzMC1hZjhjLTZkZDI1YzcyZjc3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R955 per nag (plek vir 2) 23 5 1 4 50 springs road nigel 1490 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.416854583155 28.465077280998
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang