Nightjar Guest Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: End of Perdeby Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Nightjar Guest Lodge bied verblyf in 'n bos-opset op 'n 6 ha-plot in die woonbuurte van Mbombela (Nelspruit). Aangesien die lodge in die bos in Mbombela (Nelspruit) se woonbuurte is, is dit baie waarskynlik dat gaste saans bokke soos die rooi- en grysduiker, klipspringers en ystervarke sal sien. Nou en dan word muskeljaatkatte ook gesien.
Verblyf word in 2 gastekamers gebied, The Lemon Room The Garden Room. Elke kamer het 'n privaat ingang en stoep, en is privaat van die hoofhuis en van mekaar af. Elke kamer het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Troeteldiere is welkom.
Die eiendom het 'n afstandbeheerde hek en 'n elektriese heining. Die eienaar is naby om gaste by te staan met enige iets wat hulle moontlik oor die omgewing wil weet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Zyta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- End of Perdeby Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Nightjar Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: End of Perdeby Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang