Successfully reported

Nigramoep Slowliving Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gideon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Interessant en leersaam. Ontspanne. Baie lekker gebly. Plekkie het alles wat jy nodig het en alles werk goed. Gasheer en gasvrou vreeslik vriendelik en gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Namaqualand op sy beste, mooi blomme en sterre wat jy nie van kan ophou kyk nie. Hier praat die stilte met jou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Baie dankie Gideon. Ons is so bly dat julle julle kuier op Nigramoep Slowliving Guest Farm geniet het Groete Die Nigramoep span

Anna-Mare B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

‘n Onvergeetlike ervaring! Was 'n onvergeetlike ervaring! Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

This place is amazing! My soul finds peace here. We enjoyed cycling on the farm! Relaxed, satisfying and restful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan K
Kort verblyf
4.4
Aug 2025

Absoluut fantasies. Heerlike verblyf, by absolute besondere plek. Gasvryheid uitstekend. Rustige plek tussen die natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Nigramoep is 'n fonds en die eienaars ken nie moeite nie. Nigramoep is 'n fonds en die eienaars gaan uit hulle pad uit om hulle gaste te akkommodeer. Ons het met ons fietse opgedaag en reëlings is net gemaak sodat ons oor hulle plase kon ry en so meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Loved it! A gem! Sincere warm hospitality - thank you. We'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adine F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Hemels! Sjoe, waar begin mens! Absoluut die beste! Blomme gaan kyk, pragtig. Asem haal wêreld. Baie dankie vir alles! Sal vir seker weer daar 'n draai maak en definitief langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hi Adine Baie dankie! Ons sien uit na 'n langer kuier in die toekoms. Groete Suzette

Melanie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

An absolute must - the dirt road trip out there is well worth it! We only spent one night here on our route, but would love to have been able to chill and stay longer! We had the pleasure of enjoying a wonderful New Year's Eve dinner with the family and guests. It was a special treat, and their hospitality was superb!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hi Melanie The Nigramoep family loved having you at Nigramoep Slowliving Guest Farm. Sorry that I missed you due to my Cape Town visit with family. Hope that you will visit us again. Kindest regards Suzette

Louise L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Gasvry ontvang, heerlik gebly. Dit het gevoel asof ons by familie kom kuier. Die ontvangs was baie gasvry en ons het dadelik tuis gevoel. Die verblyf is in gerestoureerde ou geboutjies. Dit is netjies, skoon en toegerus met alles wat nodig is. Die groot verrassing was die tuisgemaakte broodjie wat by ons huisie afgelewer is. Ons het gesmul aan hierdie lekker bederf. Ons sal beslis weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Baie dankie, Louise. Dit was net 'n plesier om jou op Nigramoep Slowliving Guest Farm te ontvang

Hendrik K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Blommekyk en buitelug-wegbreek. Heerlike plaas en wonderlike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Hendrik, dit was wonderlik om jul as gaste op Nigramoep Slowliving Guest Farm te ontvang. Groete Die Nigramoep familie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Nigramoep, Off the R355, 60 km from Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWhZMIT5JDRLpgouMtnp1plkgED42yBXio0pH8JGJ2WlqfO4xHo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 Farm Nigramoep Off the R355 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532802523951 17.585297226906
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang