Successfully reported

Nikita Holiday Home

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daniel C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Pragtige huis en billik geprys. Die huis is baie goed ingerig. Dis in 'n stil area en presies soos geadverteer. Dit was ons tweede keer daar en beslis nie die laaste keer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie goed gewees. Ja, baie lekker gebly. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Nikita Holiday Home
Dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was 'n plesier om jou te huisves!

Fransie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Wonderlike huis met baie ekstras. Ek sal hierdie huis absoluut aanbeveel. Baie netjies. Het alles wat jy ooit kan benodig - die koffiemasjien was amazing en die lekkergoed, waspoeier, seep ens. wat vir ons uitgesit is sonder dat ons daarvoor gevra het, was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1458 Astronaut Street, Meersig, Walvis Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72dd010ec4a9f4ffb16ca4bee209f815de82b528b129c985eb28df3a89ebfbf010b31d87e9ea7ff59d3e2ad75d3cd46f18a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1458 Astronaut Street Meersig Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -22.982962777771 14.481705285385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang