Successfully reported

Nikita's Self-catering Haven

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker geslaap. Ons het 1 nag oorgeslaap. Dit was heerlik. Die yskas-vrieskas was 'n groot pluspunt wat lekker groot is, en het 'n aircon gehad wat baie lekker was. Ons het baie baie baie baie lekker geslaap, en lekker ontspan op die banke. Dankie, dit was baie lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Nikita's Self-catering Haven
Baie, baie dankie Petro. Dit was baie lekker om vir julle te ontmoet en dankbaar dat julle by ons ook kon bly. Ons hoop om julle weer te sien. God's richest blessing for you and Leon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Diomedes Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ac232b37171ece6974df226f7edcf2cc7d9e3f8c1fea66f7e94e5e1c40dc3dc752ad176ff32064938cee70e5bdce08a41d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Diomedes Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7450552 24.7837881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang